Jeremia 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Maar julle stel julle vertroue in bedrieglike woorde+ – dit sal hoegenaamd geen voordeel bring nie. Klaagliedere 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jou profete het visioene gesien wat vals en misleidend was.+ En hulle het nie jou oortreding bekend gemaak om te verhoed dat jy in gevangenskap gaan nie,+maar hulle het aangehou om jou van valse en misleidende visioene te vertel.+
8 “Maar julle stel julle vertroue in bedrieglike woorde+ – dit sal hoegenaamd geen voordeel bring nie.
14 Jou profete het visioene gesien wat vals en misleidend was.+ En hulle het nie jou oortreding bekend gemaak om te verhoed dat jy in gevangenskap gaan nie,+maar hulle het aangehou om jou van valse en misleidende visioene te vertel.+