Johannes 10:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Ek het ander skape, wat nie van hierdie kraal is nie.+ Ek moet hulle ook inbring, en hulle sal na my stem luister, en hulle sal een kudde onder een herder word.+ 1 Petrus 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En wanneer die hoofherder+ geopenbaar word, sal julle die glorieryke kroon ontvang wat nie kan vergaan nie.+
16 “Ek het ander skape, wat nie van hierdie kraal is nie.+ Ek moet hulle ook inbring, en hulle sal na my stem luister, en hulle sal een kudde onder een herder word.+
4 En wanneer die hoofherder+ geopenbaar word, sal julle die glorieryke kroon ontvang wat nie kan vergaan nie.+