Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Petrus 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Petrus

      • Wees herders vir kudde van God (1-4)

      • Wees nederig en bly wakker (5-11)

        • Gee alle bekommernisse oor aan God (7)

        • Duiwel soos ’n brullende leeu (8)

      • Slot (12-14)

1 Petrus 5:1

Kruisverwysings

  • +Ro 8:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 20

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 20

1 Petrus 5:2

Voetnote

  • *

    Of “en waak goed daaroor”.

Kruisverwysings

  • +Jes 40:11; Joh 21:16; Han 20:28
  • +Joh 10:11
  • +1Ti 3:2, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 20

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/5, bl. 6-7

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 20-23

    2007/6/15, bl. 19-20

    2006/6/1, bl. 6

    2006/4/1, bl. 20

    2000/7/1, bl. 28-29

    1997/7/15, bl. 13

    1994/10/1, bl. 15-20

    1993/5/15, bl. 20

    1986/8/15, bl. 14

1 Petrus 5:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:24
  • +Flp 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 20

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/5, bl. 6-7

    Die Wagtoring,

    2014/9/15, bl. 5

    2013/11/15, bl. 27-29

    2011/6/15, bl. 23-24

    2007/6/15, bl. 19-20

    2006/5/1, bl. 17-21

    2006/4/1, bl. 20

    1992/4/15, bl. 25

    1990/9/1, bl. 18-19

    1986/8/15, bl. 14

    2013 Jaarboek, bl. 161

    Jeremia, bl. 129-131

1 Petrus 5:4

Kruisverwysings

  • +Heb 13:20
  • +1Kor 9:25; 2Ti 4:8; 1Pe 1:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 24

1 Petrus 5:5

Voetnote

  • *

    Of “die ouermanne”. Sien Woordelys.

  • *

    Of “beklee (omgord) julle met nederigheid van verstand”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:21; Jak 3:17
  • +Spr 3:34; Jes 57:15; Jak 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 33-34

    Die Wagtoring,

    1999/8/1, bl. 11, 15-16

    1999/3/1, bl. 31

    1996/9/15, bl. 23

    1990/9/1, bl. 19

    1986/12/1, bl. 19-20

1 Petrus 5:6

Kruisverwysings

  • +Mt 23:12; Lu 14:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/3/15, bl. 13

    2007/1/15, bl. 19

    1994/11/15, bl. 22-24

1 Petrus 5:7

Voetnote

  • *

    Of “hy sorg vir julle”.

Kruisverwysings

  • +Mt 6:25
  • +Ps 55:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2021 bl. 6

    Geniet die lewe vir ewig!, les 8

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 21

    2008/3/15, bl. 12-13

    2007/1/15, bl. 18-19

    1994/11/15, bl. 21-25

1 Petrus 5:8

Kruisverwysings

  • +1Te 5:6
  • +Lu 22:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 213-215, 227

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 3-8

    2012/8/15, bl. 17-18

    2012/2/15, bl. 4

    2007/1/15, bl. 19-20

    2004/9/15, bl. 12-13

    1996/3/15, bl. 24-25

    1995/12/1, bl. 9

    1992/11/15, bl. 22-23

    1987/5/15, bl. 17

    1986/2/1, bl. 16

    ‘God se liefde’, bl. 183-185, 197

    Ontwaak!,

    1999/1/22, bl. 19

    1994/2/22, bl. 31

1 Petrus 5:9

Voetnote

  • *

    Lett. “julle broederskap”.

Kruisverwysings

  • +Ef 6:11; Jak 4:7
  • +Han 14:22; 2Ti 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 9-14

1 Petrus 5:10

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:17; 1Te 2:12
  • +2Te 2:16, 17
  • +Ef 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 60

    Die Wagtoring,

    2012/8/1, bl. 30

    2002/10/1, bl. 28-30

    1995/1/15, bl. 13-14

    1989/12/1, bl. 22

    1987/6/15, bl. 28-31

    1986/6/1, bl. 11

1 Petrus 5:12

Voetnote

  • *

    D.w.s. Silas.

Kruisverwysings

  • +Han 15:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/2/15, bl. 28-29

    “Hele Skrif”, bl. 254

1 Petrus 5:13

Kruisverwysings

  • +Han 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 8

    Getuig, bl. 118

    Ontwaak!,

    2004/5/8, bl. 14

    “Hele Skrif”, bl. 182, 251-252

    Redenering, bl. 43

1 Petrus 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/10/15, bl. 15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Pet. 5:1Ro 8:18
1 Pet. 5:2Jes 40:11; Joh 21:16; Han 20:28
1 Pet. 5:2Joh 10:11
1 Pet. 5:21Ti 3:2, 3
1 Pet. 5:32Kor 1:24
1 Pet. 5:3Flp 3:17
1 Pet. 5:4Heb 13:20
1 Pet. 5:41Kor 9:25; 2Ti 4:8; 1Pe 1:3, 4
1 Pet. 5:5Ef 5:21; Jak 3:17
1 Pet. 5:5Spr 3:34; Jes 57:15; Jak 4:6
1 Pet. 5:6Mt 23:12; Lu 14:11
1 Pet. 5:7Mt 6:25
1 Pet. 5:7Ps 55:22
1 Pet. 5:81Te 5:6
1 Pet. 5:8Lu 22:31
1 Pet. 5:9Ef 6:11; Jak 4:7
1 Pet. 5:9Han 14:22; 2Ti 3:12
1 Pet. 5:102Kor 4:17; 1Te 2:12
1 Pet. 5:102Te 2:16, 17
1 Pet. 5:10Ef 6:10
1 Pet. 5:12Han 15:27
1 Pet. 5:13Han 12:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Petrus 5:1-14

Die eerste brief van Petrus

5 As ’n mede-ouerman en ’n getuie van hoe die Christus gely het en as iemand wat ook die heerlikheid gaan ontvang wat geopenbaar gaan word,+ vra ek dus die ouermanne onder julle dringend: 2 Wees herders vir die kudde van God+ wat onder julle sorg is en dien as opsieners,* nie omdat julle gedwing word nie, maar gewillig, volgens God se wil,+ en ook nie uit liefde vir oneerlike wins nie,+ maar gretig. 3 Moet ook nie baasspeel oor dié wat God se erfdeel is nie,+ maar word voorbeelde vir die kudde.+ 4 En wanneer die hoofherder+ geopenbaar word, sal julle die glorieryke kroon ontvang wat nie kan vergaan nie.+

5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+

6 Onderwerp julle nederig aan die magtige hand van God, sodat hy julle op die regte tyd kan verheerlik.+ 7 Gee al julle bekommernisse oor aan God,+ want hy gee om vir julle.*+ 8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+ 9 Maar weerstaan hom+ en bly standvastig in die geloof, omdat julle weet dat die hele gemeenskap van julle broers* in die wêreld op dieselfde manier ly.+ 10 Maar nadat julle ’n klein rukkie gely het, sal die God van alle onverdiende goedheid, wat julle geroep het om in eenheid met Christus te wees en om ewige eer te ontvang,+ self julle opleiding voltooi. Hy sal julle standvastig maak,+ hy sal julle sterk maak,+ hy sal julle ’n stewige fondament gee. 11 Aan hom behoort die mag vir ewig. Amen.

12 Deur Silvaʹnus,*+ wat ek as ’n getroue broer beskou, het ek met min woorde aan julle geskryf om julle aan te moedig en om ’n ernstige getuienis te gee dat die onverdiende goedheid wat God teenoor julle betoon het, opreg is. Staan vas daarin. 13 Sy wat in Babilon is, wat net soos julle uitgekies is, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ my seun. 14 Groet mekaar met ’n liefdevolle soen.

Mag julle almal wat in eenheid met Christus is, vrede hê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel