Jeremia 30:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want “die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek die gevangenes van my volk, Israel en Juda,+ sal versamel,” sê Jehovah, “en ek sal hulle terugbring na die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het, en hulle sal dit weer besit.”’”+
3 Want “die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek die gevangenes van my volk, Israel en Juda,+ sal versamel,” sê Jehovah, “en ek sal hulle terugbring na die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het, en hulle sal dit weer besit.”’”+