-
Jeremia 32:44Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
44 “‘Grond sal met geld gekoop word, koopkontrakte sal uitgeskryf en verseël word en getuies sal geroep word in die land van Benjamin,+ in die gebiede om Jerusalem, in die stede van Juda,+ in die stede van die bergstreek, in die stede van die laagland+ en in die stede van die suide, want ek sal hulle gevangenes terugbring,’+ sê Jehovah.”
-