Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Ek sal onder die Israeliete woon, en ek sal hulle God wees.+

  • Psalm 68:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hoekom kyk julle, o berge met pieke,

      jaloers na die berg wat God as sy woonplek uitgekies* het?+

      Ja, Jehovah sal vir ewig daar woon.+

  • Psalm 132:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Dit is my rusplek vir ewig,

      en hier sal ek woon,+ want dit is my begeerte.

  • Joël 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is, wat op Sion, my heilige berg, woon.+

      Jerusalem sal ’n heilige plek word,+

      en vreemdelinge* sal nie meer daardeur trek nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel