Eksodus 30:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dít is wat almal wat geregistreer is, moet gee: ’n halfsikkel* volgens die standaardsikkel van die heiligdom.*+ Twintig gera* is gelyk aan ’n sikkel. ’n Halfsikkel is die bydrae vir Jehovah.+
13 Dít is wat almal wat geregistreer is, moet gee: ’n halfsikkel* volgens die standaardsikkel van die heiligdom.*+ Twintig gera* is gelyk aan ’n sikkel. ’n Halfsikkel is die bydrae vir Jehovah.+