2 Kronieke 35:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Koning Josiʹa het van sy eie vee 30 000 jong skaapramme en jong bokramme bygedra, sodat daar Pasga-offers kon wees vir almal wat daar was. Hy het ook 3 000 beeste bygedra.+
7 Koning Josiʹa het van sy eie vee 30 000 jong skaapramme en jong bokramme bygedra, sodat daar Pasga-offers kon wees vir almal wat daar was. Hy het ook 3 000 beeste bygedra.+