Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Drie keer per jaar moet al die mans voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy uitkies: vir die Fees van die Ongesuurde Brode,+ die Fees van die Weke+ en die Huttefees,*+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.

  • 2 Kronieke 8:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het Salomo brandoffers+ aan Jehovah gebring op die altaar+ van Jehovah wat hy voor die portaal+ gebou het. 13 Hy het die daaglikse roetine gevolg, en hy het offerandes geoffer volgens wat Moses voorgeskryf het vir die Sabbatte,+ die nuwemane+ en die drie jaarlikse feeste+ – die Fees van die Ongesuurde Brode,+ die Fees van die Weke+ en die Huttefees.*+

  • 2 Kronieke 31:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Die koning het van sy eie goed bygedra vir die brandoffers,+ insluitende die brandoffers vir die oggend en die aand,+ die brandoffers vir die Sabbatte,+ die nuwemane+ en die feeste,+ volgens wat in die Wet van Jehovah geskryf is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel