8 Toe het Salomo saam met die hele Israel die fees sewe dae lank gehou+ – ’n baie groot skare het gekom uit die gebied wat gestrek het van Lebo-Hamat* af tot by die Vallei* van Egipte.+
16 “Almal wat oorbly van al die nasies wat teen Jerusalem kom, sal elke jaar+ gaan om voor die Koning, Jehovah van die leërmagte,+ neer te buig* en om die Huttefees* te vier.+