-
Deuteronomium 29:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 “Wanneer die toekomstige geslag van julle kinders en die uitlander van ’n verre land die plae van die land sien, die siektes wat Jehovah daaroor gebring het – 23 swael en sout en veldbrande, sodat geen deel van die land besaai sal word en niks sal uitspruit en geen plante daarin sal groei nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy groot woede verwoes het –
-
-
Jeremia 17:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Hy sal soos ’n eensame boom in die woestyn word.
Hy sal nie sien wanneer die goeie kom nie,
maar hy sal in dorre plekke in die wildernis woon,
in ’n soutland waar niemand kan woon nie.
-