Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 met dié wat sê: “Laat Hy gou maak met sy werk.

      Laat dit gou kom, sodat ons dit kan sien.

      Laat die voorneme* van die Heilige van Israel uitgevoer word,

      sodat ons dit kan weet!”+

  • Amos 6:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Sit julle die rampspoedige dag uit julle gedagtes,+

      en bevorder julle geweld in die land?+

  • 2 Petrus 3:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 In die eerste plek moet julle weet dat daar in die laaste dae spotters sal kom, wat hulle eie begeertes sal volg.+ Hulle sal spot 4 en sê: “Waar is sy beloofde teenwoordigheid dan?+ Van die dag af dat ons voorvaders gesterf het, bly alles net soos dit was van die begin van die skepping af.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel