14 En by die profete van Jerusalem het ek aaklige dinge gesien.
Hulle pleeg egbreuk,+ en hulle lewe is vol leuens.+
Hulle spoor slegte mense aan,
en hulle draai nie weg van hulle goddeloosheid nie.
Hulle almal is vir my soos Sodom,+
en haar inwoners is soos Gomorʹra.”+