Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het ek gevra: “Hoe lank, o Jehovah?” En hy het gesê:

      “Totdat die stede verwoes en sonder inwoners is

      en die huise sonder mense is

      en die land verwoes en verlate is;+

  • Jeremia 25:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En hierdie hele land sal verwoes en iets skokkends word, en hierdie nasies sal die koning van Babilon 70 jaar lank moet dien.”’+

  • Esegiël 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek sal my hand teen hulle uitsteek en die land verwoes. Al die plekke waar hulle woon, sal meer verlate wees as die wildernis naby Dibla. En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel