Genesis 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Enigiemand wat ’n ander mens doodmaak,* sal doodgemaak word,+ want God het die mens na Sy beeld gemaak.+ Eksodus 21:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Enigeen wat iemand so slaan dat hy sterf, moet doodgemaak word.+
6 Enigiemand wat ’n ander mens doodmaak,* sal doodgemaak word,+ want God het die mens na Sy beeld gemaak.+