Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 34:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Gaan praat met koning Sedekiʹa+ van Juda en sê vir hom: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon, en hy sal dit met vuur verbrand.+ 3 En jy sal nie uit sy hand ontsnap nie, want jy sal beslis gevang word en aan hom oorgelewer word.+ En jy sal die koning van Babilon in die oë kyk, en hy sal direk met jou praat, en jy sal na Babilon gaan.’+

  • Jeremia 52:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het die koning van Babilon Sedekiʹa se oë verblind,+ sy voete in koperboeie gesit, hom na Babilon geneem en hom tot die dag van sy dood gevange gehou.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel