2 Kronieke 36:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Sedekiʹa+ was 21 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Jeremia 37:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa, het begin regeer in die plek van Gonja,*+ die seun van Jojaʹkim, want koning Nebukadneʹsar* van Babilon het hom koning gemaak in die land van Juda.+
37 En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa, het begin regeer in die plek van Gonja,*+ die seun van Jojaʹkim, want koning Nebukadneʹsar* van Babilon het hom koning gemaak in die land van Juda.+