Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+

      en die slegte mens sy gedagtes.

      Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+

      na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+

  • Esegiël 3:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Maar as jy iemand wat regverdig is, gewaarsku het dat hy nie moet sondig nie, en hy sondig nie, dan sal hy beslis bly lewe omdat hy gewaarsku is,+ en jy sal jou eie lewe red.”

  • Esegiël 33:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Mensekind, sê vir die kinders van jou volk: ‘Die regverdigheid van die regverdige sal hom nie red as hy in opstand kom nie,+ en die goddeloosheid van die goddelose sal ook nie vir hom ’n struikelblok wees wanneer hy van sy goddeloosheid wegdraai nie.+ En niemand wat regverdig is, sal kan bly lewe as gevolg van sy regverdigheid in die dag dat hy sondig nie.+

  • Esegiël 33:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar wanneer iemand wat goddeloos is, ophou doen wat sleg is en doen wat reg en regverdig is, sal hy as gevolg daarvan bly lewe.+

  • Handelinge 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel