Esegiël 18:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “‘As iemand wat goddeloos is, wegdraai van al die sondes wat hy gepleeg het en gehoorsaam is aan al my wetsbepalings en doen wat reg en regverdig is, sal hy beslis bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+ Handelinge 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring
21 “‘As iemand wat goddeloos is, wegdraai van al die sondes wat hy gepleeg het en gehoorsaam is aan al my wetsbepalings en doen wat reg en regverdig is, sal hy beslis bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+
19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring