-
Jeremia 49:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “‘Daarom kom die dae,’ sê Jehovah,
‘wanneer ek die alarmsein van oorlog* teen Rabba+ van die Ammoniete+ sal laat hoor.
Sy sal ’n verlate heuwel word,
en haar afhanklike* dorpe sal aan die brand gesteek word.
En Israel sal dié wat hom in besit geneem het, in besit neem,’+ sê Jehovah.
3 ‘Huil, o Hesbon, want Ai is vernietig!
Skree, o afhanklike dorpe van Rabba.
Trek saklinne aan.
-