Levitikus 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 “‘Jy mag nie seksuele omgang met die vrou van jou medemens* hê en jou daardeur onrein maak nie.+ Levitikus 20:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “‘En wat ’n man betref wat egbreuk pleeg met ’n ander man se vrou: Die man wat egbreuk pleeg met die vrou van sy medemens, moet vir seker doodgemaak word, die egbreker en die egbreekster.+ Jeremia 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hulle is soos gretige perde, vol seksuele begeerte,wat elkeen na ’n ander man se vrou runnik.+
10 “‘En wat ’n man betref wat egbreuk pleeg met ’n ander man se vrou: Die man wat egbreuk pleeg met die vrou van sy medemens, moet vir seker doodgemaak word, die egbreker en die egbreekster.+