-
Esegiël 21:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 En as hulle vir jou vra: ‘Hoekom sug jy?’ sal jy sê: ‘Weens ’n berig.’ Want dit sal beslis kom, en elke hart sal smelt van vrees, elke hand sal slap hang, elke gees sal terneergedruk raak, en elke knie sal van water drup.*+ ‘Kyk! Dit sal beslis kom – dit sal gebeur,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
-