3 Ek sal so ’n man verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei, want hy het van sy nageslag aan Molog gegee en my heiligdom onrein gemaak+ en my heilige naam ontheilig.
2 “Sê vir Aäron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees wanneer hulle die heilige dinge van die Israeliete hanteer* en dat hulle nie my heilige naam moet ontheilig+ in verband met die dinge wat hulle vir my heilig nie.+ Ek is Jehovah.