2 Konings 15:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Koning Pul+ van Assiʹrië het die land binnegeval, en Menaʹhem het vir Pul 1 000 talente* silwer gegee sodat Pul hom sou help om sy houvas op die koninkryk te versterk.+ 2 Konings 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Koning Salmaneʹser van Assiʹrië het teen hom gaan veg,+ en Hoseʹa het sy kneg geword en skatting* aan hom begin betaal.+ Hosea 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe Eʹfraim sy siekte gesien het, en Juda sy sweer,het Eʹfraim na Assiʹrië gegaan+ en boodskappers na ’n groot koning gestuur. Maar hy kon julle nie genees nie,en hy kon nie julle sweer gesond maak nie. Hosea 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Eʹfraim is soos ’n dom duif, sonder verstand.+ Hulle het na Egipte uitgeroep.+ Hulle het na Assiʹrië gegaan.+
19 Koning Pul+ van Assiʹrië het die land binnegeval, en Menaʹhem het vir Pul 1 000 talente* silwer gegee sodat Pul hom sou help om sy houvas op die koninkryk te versterk.+
3 Koning Salmaneʹser van Assiʹrië het teen hom gaan veg,+ en Hoseʹa het sy kneg geword en skatting* aan hom begin betaal.+
13 Toe Eʹfraim sy siekte gesien het, en Juda sy sweer,het Eʹfraim na Assiʹrië gegaan+ en boodskappers na ’n groot koning gestuur. Maar hy kon julle nie genees nie,en hy kon nie julle sweer gesond maak nie.
11 Eʹfraim is soos ’n dom duif, sonder verstand.+ Hulle het na Egipte uitgeroep.+ Hulle het na Assiʹrië gegaan.+