Esegiël 21:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Mensekind, merk twee paaie af waarlangs die swaard van die koning van Babilon kan kom. Albei sal uit dieselfde land kom, en ’n padteken* moet opgestel word waar die pad na die twee stede afdraai.
19 “Mensekind, merk twee paaie af waarlangs die swaard van die koning van Babilon kan kom. Albei sal uit dieselfde land kom, en ’n padteken* moet opgestel word waar die pad na die twee stede afdraai.