Genesis 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Enigiemand wat ’n ander mens doodmaak,* sal doodgemaak word,+ want God het die mens na Sy beeld gemaak.+ Esegiël 16:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 “‘En ek sal jou straf met die oordele wat vrouens verdien wat egbreuk pleeg+ en ander doodmaak,+ en jou bloed sal in woede en jaloesie uitgestort word.+
6 Enigiemand wat ’n ander mens doodmaak,* sal doodgemaak word,+ want God het die mens na Sy beeld gemaak.+
38 “‘En ek sal jou straf met die oordele wat vrouens verdien wat egbreuk pleeg+ en ander doodmaak,+ en jou bloed sal in woede en jaloesie uitgestort word.+