-
Levitikus 10:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Daarna het Moses vir Aäron en vir sy ander seuns, Eleaʹsar en Iʹtamar, gesê: “Julle mag nie julle kop onversorg laat nie of julle klere skeur nie,+ sodat julle nie sterf nie en sodat God nie vir die hele gemeenskap van Israel kwaad word nie. Julle broers van die hele huis van Israel sal huil oor dié wat Jehovah met die vuur doodgemaak het.
-