-
Esegiël 31:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 “‘Watter boom van Eden was so indrukwekkend en groot soos jy?+ Maar jy sal beslis saam met die bome van Eden na die land daar onder afgebring word. Jy sal lê tussen dié wat nie besny is nie, saam met dié wat met die swaard doodgemaak is. Dit sal met Farao en al sy skares gebeur,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
-