Daniël 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “‘O Beltʹsasar, hoof van die towerpriesters.+ Ek weet goed dat die gees van die heilige gode in jou is+ en dat geen geheim te moeilik is vir jou nie.+ Sê dus vir my wat die visioene beteken wat ek in my droom gesien het.
9 “‘O Beltʹsasar, hoof van die towerpriesters.+ Ek weet goed dat die gees van die heilige gode in jou is+ en dat geen geheim te moeilik is vir jou nie.+ Sê dus vir my wat die visioene beteken wat ek in my droom gesien het.