3 Toe het die koning sy hoofhofbeampte, Asʹpenas, beveel om van die jong Israeliete te bring, veral dié uit die koninklike familie en uit ander belangrike families.+
25 Aʹriog het Daniël dadelik na die koning toe geneem en vir hom gesê: “Ek het ’n man onder die ballinge* van Juda+ gevind wat vir die koning kan sê wat die droom beteken.”
13 Toe is Daniël voor die koning ingebring. Die koning het vir Daniël gevra: “Is jy Daniël, wat deur my vader, die koning, saam met die ander ballinge* uit Juda gebring is?+