Jesaja 30:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Gaan skryf dit nou in hulle teenwoordigheid op ’n skryfbordjie,en skryf dit in ’n boek neer,+sodat dit in die toekoms kan dienas ’n permanente getuienis.+ Habakuk 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah het my toe geantwoord: “Teken die visioen op en skryf dit duidelik op kliptablette,+sodat dit maklik* voorgelees kan word.+ Openbaring 1:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 wat gesê het: “Skryf wat jy sien in ’n boekrol en stuur dit aan die sewe gemeentes: in Efeʹse,+ in Smirna,+ in Perʹgamum,+ in Tiatiʹra,+ in Sardis,+ in Filadelʹfia+ en in Laodiseʹa.”+
8 “Gaan skryf dit nou in hulle teenwoordigheid op ’n skryfbordjie,en skryf dit in ’n boek neer,+sodat dit in die toekoms kan dienas ’n permanente getuienis.+
2 Jehovah het my toe geantwoord: “Teken die visioen op en skryf dit duidelik op kliptablette,+sodat dit maklik* voorgelees kan word.+
11 wat gesê het: “Skryf wat jy sien in ’n boekrol en stuur dit aan die sewe gemeentes: in Efeʹse,+ in Smirna,+ in Perʹgamum,+ in Tiatiʹra,+ in Sardis,+ in Filadelʹfia+ en in Laodiseʹa.”+