-
Deuteronomium 28:49, 50Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
49 “Jehovah sal ’n nasie van ver af teen julle bring,+ van die einde van die aarde af. Hulle sal vinnig aanval soos ’n arend,+ ’n nasie wie se taal julle nie sal verstaan nie,+ 50 ’n nasie met ’n wrede voorkoms, wat geen respek vir die oumense sal hê en geen genade aan die jongmense sal betoon nie.+
-
-
Jeremia 48:40Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
40 “Want dít is wat Jehovah sê:
-
-
Habakuk 1:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Hulle oorlogsperde galop voort.
Hulle perde kom van ver af.
Hulle duik neer soos ’n arend op sy prooi.+
-