Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Kyk! Hy sal soos reënwolke kom,

      en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+

      Sy perde is vinniger as arende.+

      Dit is verby met ons, want ons is verwoes!

  • Klaagliedere 4:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+

      Hulle het ons op die berge gejaag. Hulle het ons in die wildernis ingewag.

  • Esegiël 17:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jy moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Die groot arend,+ met groot vlerke, lang vlerkvere, en wat vol kleurvolle vere is, het na die Liʹbanon-berge+ gekom en die top van die sederboom gevat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel