Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:40
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 “En die vierde koninkryk sal so sterk soos yster wees.+ Want net soos yster alles stukkend breek en vernietig, ja, soos yster wat verpletter, sal dit al die ander stukkend breek en verpletter.+

  • Daniël 7:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Hierna het ek in die visioene van die nag ’n vierde dier gesien. Hy was vreesaanjaend en skrikwekkend en buitengewoon sterk, en hy het groot tande van yster gehad. Hy het verslind en stukkend gebyt, en wat oorgebly het, het hy met sy pote vertrap.+ Hy was anders as al die ander diere wat voor hom was, en hy het tien horings gehad.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel