Daniël 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Terwyl ek na die horings gekyk het, het ’n ander horing, ’n kleintjie,+ tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En hierdie horing het oë soos die oë van ’n mens gehad, en hy het ’n mond gehad wat spog.+
8 Terwyl ek na die horings gekyk het, het ’n ander horing, ’n kleintjie,+ tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En hierdie horing het oë soos die oë van ’n mens gehad, en hy het ’n mond gehad wat spog.+