Daniël 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Ek wou ook meer weet oor die tien horings+ op sy kop en oor die ander horing wat uitgekom het en drie ander horings laat val het.+ Daardie horing het oë gehad, en ’n mond wat spog, en hy was groter as die ander. Openbaring 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hy is ’n mond gegee wat grootpraat en lasterlike dinge sê, en hy is gesag gegee om 42 maande lank op te tree.+
20 Ek wou ook meer weet oor die tien horings+ op sy kop en oor die ander horing wat uitgekom het en drie ander horings laat val het.+ Daardie horing het oë gehad, en ’n mond wat spog, en hy was groter as die ander.
5 Hy is ’n mond gegee wat grootpraat en lasterlike dinge sê, en hy is gesag gegee om 42 maande lank op te tree.+