Jesaja 13:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek stuur die Mede teen hulle.+ Hulle beskou silwer as niksen stel nie belang in goud nie. Jeremia 51:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Maak die pyle skerp,+ en neem die ronde skilde.* Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek+omdat hy Babilon wil vernietig. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel. Daniël 7:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Toe het ’n ander dier verskyn, ’n tweede, wat soos ’n beer gelyk het.+ Sy een kant was opgelig, en daar was drie ribbebene in sy bek tussen sy tande. En daar is vir hom gesê: ‘Staan op, eet baie vleis.’+ Daniël 8:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 “Die ram met die twee horings wat jy gesien het, stel die konings van Medië en Persië voor.+
11 “Maak die pyle skerp,+ en neem die ronde skilde.* Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek+omdat hy Babilon wil vernietig. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.
5 “Toe het ’n ander dier verskyn, ’n tweede, wat soos ’n beer gelyk het.+ Sy een kant was opgelig, en daar was drie ribbebene in sy bek tussen sy tande. En daar is vir hom gesê: ‘Staan op, eet baie vleis.’+