2 Wat ek nou vir jou gaan sê, is die waarheid:
“Kyk! Nog drie konings sal oor Persië regeer, en die vierde sal groter rykdom opgaar as al die ander. En wanneer hy weens sy rykdom sterk word, sal hy alles inspan om teen die koninkryk van Griekeland te veg.+