Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar om dié rede het ek jou nog laat bestaan: sodat ek jou my krag kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.+

  • Nehemia 9:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het u tekens en wonderwerke teen Farao en al sy knegte en die hele volk van sy land gedoen,+ want u het geweet dat hulle u volk onderdruk* het.+ U het vir u ’n naam gemaak wat tot vandag toe onthou word.+

  • Psalm 106:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Ons voorvaders in Egipte het nie u wonderlike werke waardeer nie.*

      Hulle het nie u oorvloedige lojale liefde onthou nie,

      maar hulle het in opstand gekom by die see, by die Rooisee.+

       8 Maar hy het hulle ter wille van sy naam gered+

      om sy mag bekend te maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel