Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Maar Farao het gesê: “Wie is Jehovah+ dat ek sy stem moet gehoorsaam en Israel moet wegstuur?+ Ek ken Jehovah glad nie, en wat meer is, ek sal Israel nie wegstuur nie.”+

  • 2 Kronieke 32:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Moenie dat Hiskiʹa julle so bedrieg en mislei nie!+ Moenie julle vertroue in hom stel nie, want nie een van die gode van enige nasie of koninkryk kon sy volk van my en my voorvaders red nie. Hoe sal julle God julle dan van my kan red?’”+

  • Jesaja 36:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Toe het die Rabʹsake vir hulle gesê: “Sê asseblief vir Hiskiʹa: ‘Dít is wat die groot koning, die koning van Assiʹrië, sê: “Hoekom is jy so vol vertroue?+

  • Jesaja 36:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Kon enigeen van die gode van daardie lande hulle land uit my hand red? Sal Jehovah Jerusalem dan uit my hand kan red?”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel