10 “‘In die visioene wat ek gesien het terwyl ek op my bed gelê het, het ek in die middel van die aarde ’n boom+ gesien wat baie hoog was.+ 11 Die boom het groot en sterk geword, en sy top het tot by die hemel gekom, en die boom kon tot aan die eindes van die hele aarde gesien word.