Sefanja 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jehovah is regverdig in die stad.+ Hy doen niks wat verkeerd is nie. Oggend ná oggend maak hy sy oordele bekend,+net so seker soos die daglig kom. Maar die onregverdige ken geen skaamte nie.+
5 Jehovah is regverdig in die stad.+ Hy doen niks wat verkeerd is nie. Oggend ná oggend maak hy sy oordele bekend,+net so seker soos die daglig kom. Maar die onregverdige ken geen skaamte nie.+