17Eliʹa,*+ die Tisbiet, ’n inwoner van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van Israel wat ek dien,* vir die volgende paar jaar sal daar nie dou of reën wees behalwe op my bevel nie!”+
14 Toe het hy Eliʹa se ampskleed geneem wat van hom afgeval het en die water daarmee geslaan en gesê: “Waar is Jehovah, die God van Eliʹa?” Toe hy die water slaan, is dit na links en na regs verdeel, en Eliʹsa het deurgegaan.+