Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Jeroʹbeam het ’n fees ingestel wat op die 15de dag van die agtste maand gehou is, en wat soortgelyk was aan die fees in Juda.+ Op die altaar wat hy in Bet-El+ gemaak het, het hy offers geoffer aan die kalwers wat hy gemaak het. En hy het priesters in Bet-El aangestel vir die offerhoogtes wat hy gemaak het. 33 En op die 15de dag van die agtste maand, in die maand wat hy self gekies het, het hy offers begin bring op die altaar wat hy in Bet-El gemaak het. En hy het ’n fees vir die Israeliete ingestel en na die altaar opgegaan om offerandes te offer en offerrook te laat opgaan.

  • Hosea 13:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Wanneer Eʹfraim gepraat het, het mense gebewe.

      Hy was belangrik in Israel.+

      Maar hy het hom skuldig gemaak aan Baälaanbidding+ en gesterf.

       2 Nou maak hulle hulle sonde nog groter,

      en hulle maak metaalbeelde van hulle silwer.+

      Hulle maak afgode met groot vaardigheid, alles soos die handewerk van ambagsmanne.

      Hulle sê vir hulle: ‘Laat die mense wat offerandes bring, die kalwers soen.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel