Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 En julle het in die wildernis gesien hoe Jehovah julle God julle gedra het soos ’n man sy seun dra, oral waar julle gegaan het totdat julle by hierdie plek gekom het.’

  • Deuteronomium 33:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 God is van die ou tyd af ’n beskerming,+

      sy ewige arms is onder jou.+

      En hy sal die vyand voor jou uit verdryf,+

      en hy sal sê: ‘Vernietig hulle!’+

  • Jesaja 46:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 “Luister na my, o huis van Jakob, en almal wat van die huis van Israel oorgebly het,+

      julle wat ek van geboorte af ondersteun en gedra het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel