-
Esegiël 23:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Die naam van die oudste was Ohoʹla,* en haar suster was Ohoʹliba.* Hulle het myne geword en aan seuns en dogters geboorte gegee. Ohoʹla is Samariʹa+ en Ohoʹliba is Jerusalem.
5 “Ohoʹla het prostitusie begin pleeg+ terwyl sy aan my behoort het. Sy het die mans begeer met wie sy ’n seksuele verhouding gehad het,+ haar bure die Assiriërs.+
-