Deuteronomium 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want Jehovah julle God het julle geseën in alles wat julle gedoen het. Hy is deeglik bewus van julle trek deur hierdie groot wildernis. Hierdie 40 jaar was Jehovah julle God met julle, en julle het niks kortgekom nie.”’+ Deuteronomium 32:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want Jehovah se volk is sy deel,+Jakob is sy erfdeel.+ 10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+en in ’n leë, huilende woestyn.+ Hy het hom met sy beskerming omring, vir hom gesorg+en hom bewaar soos die appel van sy oog.+
7 Want Jehovah julle God het julle geseën in alles wat julle gedoen het. Hy is deeglik bewus van julle trek deur hierdie groot wildernis. Hierdie 40 jaar was Jehovah julle God met julle, en julle het niks kortgekom nie.”’+
9 Want Jehovah se volk is sy deel,+Jakob is sy erfdeel.+ 10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+en in ’n leë, huilende woestyn.+ Hy het hom met sy beskerming omring, vir hom gesorg+en hom bewaar soos die appel van sy oog.+