Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Daarom het Jehovah so kwaad vir Israel geword dat hy hulle voor hom verwyder het.+ Hy het niemand laat oorbly behalwe die stam van Juda nie.

  • Amos 3:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 ‘Verkondig dit op die versterkte torings in Asdod

      en op die versterkte torings in Egipte.

      Sê: “Kom bymekaar op die berge van Samariʹa.+

      Kyk na die moeilikheid

      en die verdrukking wat daar is.+

      10 Want hulle het hulle versterkte torings met geweld en vernietiging gevul,” sê Jehovah,

      “en hulle weet nie hoe om te doen wat reg is nie.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel