-
Josua 23:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 “Maar as julle sou omdraai en julle verbind aan wat oorbly van hierdie nasies+ en julle met hulle ondertrou*+ en met hulle assosieer, 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal aanhou om hierdie nasies ter wille van julle te verdryf nie.+ Hulle sal vir julle ’n vangnet en ’n strik word, sweepslae op julle rug+ en dorings in julle oë, totdat julle verdwyn het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.
-
-
Jesaja 42:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Wie het Jakob oorgegee aan rowers,
en Israel aan plunderaars?
Is dit nie Jehovah, die Een teen wie ons gesondig het nie?
-