-
Jesaja 11:6-8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Die wolf sal ’n ruk by die lam wees,+
en die luiperd sal by die boklam gaan lê,
en die kalf en die leeu* en die vetgevoerde dier sal almal saam wees,*+
en ’n seuntjie sal hulle lei.
7 Die koei en die beer sal saam wei,
en hulle kleintjies sal bymekaar lê.
Die leeu sal strooi eet soos die bul.+
8 ’n Baba* sal by die lêplek van ’n kobra speel.
En ’n kind* sal sy hand op die nes van ’n giftige slang sit.
-